Mary Tyler Moore

Mary Tyler Moore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Moore in 1993

Geboorte 29 Desember 1936
Brooklyn, New York
Sterfte 25 Januarie 2017
Greenwich, Connecticut
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Akteur, komediant
Aktiewe jare 1953–2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mary Tyler Moore (1936–2017) was 'n Amerikaanse aktrise en komediant. Sy was veral bekend vir haar rolle in The Mary Tyler Moore Show (1970–1977) en The Dick Van Dyke Show (1961–1966).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy